Welkom by

Agapé Gemeente

In-persoon | Sondae om 9:00

Ons volgende diens in

Dae
:
ure
:
MIN
:
SEK

Ons glo

'n Uitwaarts-gerigte kerk

Ons glo dat mense wat glad nie soos Jesus was nie, het van Hom gehou en Hy van hulle. Hulle het Hom onweerstaanbaar gevind. Gevolglik glo ons dat elke gemeenskap moet ten minste een kerk hê wat só is.

Nuut by Agapé? Welkom!

Indien jy net kom inloer, op soek is na 'n gemeente of nuuskierig is oor geloof - jy's welkom by Agapé. Ons glo daar is 'n plek vir elkeen. Kom soos jy is, ervaar opregte community en ontdek saam met ons wie Jesus is.

Ons fokusareas

Kom soos jy is!

Al ons energie, hulpbronne en tyd word doelbewus in hierdie fokusareas belê om ons missie en visie uit te leef.

wat gebeur by agapé?

TOP 3 Dinge

Konnek met ons!

Ons wil jou graag beter leer ken en jou help om jou plek te vind. Vertel ons so bietjie meer van jouself!


EKKO Jeug – Elke Vrydag | 18:00–20:30Koningskinders – Elke Sondag | 09:00–10:15NextGen – Elke Sondagoggend | EKKO-lokaal

Word deel van iets groter

Daar is 'n plek vir jou by Agapé. Of jy 'n hart het vir aanbidding, kinders, jeug, gasvryheid, tegnologie of enige ander bediening – daar is 'n span waar jy jou gawes kan uitleef en saam 'n verskil kan maak.